top of page
  • Facebook
  • WhatsApp
  • Instagram

TERMS & VOORWAARDES

TERMS & VOORWAARDES

Ploeg se Moer aanvaar geen verantwoordelikheid vir koerier glipsies nie, dit is buite ons beheer. Ons aanvaar ook geen verantwoordelikheid vir inligting wat verkeerd deurgegee is vir die koerier nie.

Kourier press kan verskil van die systeem prys. Indien so, sal die klient direk gekontak word.

Betalings moet eers vertoon voordat produkte uitgestuur word.

Hierdie terme en voorwaardes word effektief sodra die klient die bestelling plaas  en sal 'n bindende ooreenkoms met Ploeg se Moer daarstel.

PRIVAATHEID & SEKURITEIT

Ploeg se Moer besef sy verpligting om vertroulikheid van u persoonlike inligting te beskerm en te respekteer. Kliënte privaatheid is 'n belangrike aspek, beide vir u en Ploeg se Moer. 

BETALINGS METODES

- PayPal

- Offline Payments (EFT)

bottom of page