top of page
  • Facebook
  • WhatsApp
  • Instagram

KOERIER & TERUGSTUUR

TERUGSTUUR

R100 Koerier Kostes vir enige bestelling onder 1Kg.

Jy is welkom om jou bestelling terug te stuur indien die item nie pas nie, ons sal dit enige tyd vir jou omruil. Neem egter kennis dat ons dan jou bestelling weer sal moet maak, afhangende van hoe besig die fabriek is,  ons sal produksie tyd op daardie stadium deurgee. 

Geen terugbetalingsbeleid nie.

Ploeg se Moer is glad nie verantwoordelik vir koerier koste van terugstuur items nie, jy as klient betaal jou eie koerier terug en weer na jou toe.

 

Terugstuur items mag nie gebruik wees nie.

 

Ploeg se Moer doen geen terugbetalings nie.

bottom of page