
LAUNCH T-HEMP REEKS
ONTWERP VIR DIE PLAAS BOER & BOERIN

ONS STORIE
Dit het alles begin in die somer van 2017, toe ’n jong boer na ’n lang dag op die lande, terug gekeer het huis toe om gegroet te word deur sy opgewonde aanstaande vrou. Sy het die idee gehad vir ’n aanlyn klerewinkel vir die plaas gemeenskap, maar kon nie “settle” op ’n naam nie.
Daardie aand het hulle koppe bymekaar gesit. Na ’n paar ure van baie sug, grappies maak, kies en keur, is Ploeg se Moer genoem deur die boer. Hulle het met eens besluit dat dit die naam sal wees.
Ons glo in GRIT,
{Deursettingsvermoë, standvastigheid, vertroue & hoop.}
Ploeg se Moer vier dat ’n gemenge boerdery of wildsplaas met ’n gemengde klerekas hand-in-hand gaan. Ons is vir almal in Suid-Afrika beskikbaar sodat jy op jou plaas kan sit en met trots ’n Ploeg se Moer hemp kan dra.
Ploeg se Moer
Vir julle, saam met julle.

SIEN DIE NUUTSTE PRODUKTE EERSTE
ONS SAL JOU EPOS MET NUWE PRODUKTE
KONTAK ONS
Laat weet ons wat julle dink of wat julle wil sien. 'n Boer maak 'n plan.
076 813 2751 [WhatsApp slegs]